Bank
Springbok Casino bied vir jou ´n groot verskeidenheid maniere om deposito’s en onttrekkings so pynloos as moontlik te maak – wat beteken dat jy nooit in lang rye hoef te staan om krediet te kry nie!
Belangrik: Om seker te maak dat ons kliënte ´n veilige en seker ervaring het, mag ons moontlik bevestigings dokumentasie aanvra voor ons enige uitbetalings vanuit jou rekening sal verwerk.
Indien jy met jou kredietkaart ´n deposito gemaak het, laai asseblief die volgende kredietkaart magtigingsvorm af en vul dit in. Stuur asseblief hierdie vorm in saam met ´n afdruk van die kredietkaart (voor en agter) wat op die Magtigingsvorm gelys is. KLIK HIER OM VORM AF TE LAAI
ONS ONDERSTEUN DIE VOLGENDE BANKMETODES:
Mastercard / Visa
Min. Deposito: R25 | Deposito Tydperk: Dadelik | Geldeenheid: Rande
Visa en MasterCard is ´n eenvoudige manier vir jou om deposito’s te maak by die casino. Sodra jou deposito goedgekeur is, word die bedrag in jou casino rekening gekrediteer.
Easy EFT
Min. Deposito: R25 | Deposito Tydperk: Dadelik | Geldeenheid: Rande
EasyEFT is ´n onmiddellike elektroniese fonds oordragingsdiens (EFT) wat jou in staat stel om aanlynbetalings direk vanuit jou bankrekening te maak – veilig en gratis. Geen kredietkaart of registrasie word benodig nie. Kies eenvoudig jou bank en volg dan die stappe wat uitgelê is om die EasyEFT deposito te laat verwerk. Voltooi dan die eenvoudige proses om ´n aanlynbetaling te maak deur jou bank. Standaard EFT fooie vanaf jou bank mag geld.
Wire Transfer
Min. Ontrekking: R1500 (R200 fooie) | Ontrekkingstydperk: Tot 20 Besigheidsdae | Geldeenheid: Rande
Die standaard Wire Transfer. Ekstra fooie word gehef.
Skrill
Min. Deposito: R25 | Min. Onttrekking: R500 | Deposito tydperk: Dadelik | Ontrekkingstydperk: 48-72h | Geldeenheid: Rande
Veilig, seker, vinnig. Moneybookers bied ´n uitstekende platform vir deposito’s en onttrekkings.
Neteller
Min. Deposito: R25 | Min. Onttrekking R500 | Deposito Tydperk: Dadelik | Ontrekkingstydperk: 48-72h | Geldeenheid: € (Euro)
Vir meer as 10 jaar lank maak NETELLER dit maklik om veilige aanlynbetalings te maak. Of jy internetbetalings wil maak of ´n voorafbetaalde kaart wil hê, NETELLER gee vir jou die vryheid om jou geld te spandeer nes jy wil, aanlyn en af.
EcoPayz
Min. Deposito: R25 | Min. Onttrekking: R500 | Deposito Tydperk: Dadelik | Ontrekkingstydperk: 48-72h | Geldeenheid: Rande
EcoPayz is ´n e-wallet en een van die veiligste en maklikste maniere om fondse na jou rekening oor te dra.
Registreer asseblief eers met EcoPayz. Na die registrasie is EcoPayz gereed om gebruik te word. Jy kan jou EcoPayz Rekening laai via Visa, MasterCard, Amex of JCB.
Om geld vanaf EcoPayz na jou Springbok rekening oor te plaas, vul asseblief ons inbetalings-aanvraagvorm in. Jou rekening sal onmiddellik gekrediteer word.