Select Language:

Promosies

Gratis vir ons tjommas. Ons glo vas daaraan om goeie kliënte te beloon. Nee, regtig – as jy aanhou speel by ons sal ons vir jou goeie goed stuur in die vorm van eksklusiewe promosies en aanbiedinge.

3 deposito’s, 3 bonusse – Ter waarde van R11500

100% tot R1500

Koepon kode: SPRINGBOK100

Gebruik die Koepon Kode "SPRINGBOK100" – Verdubbel jou eerste deposito en casino dobbelpot deur tot R1500 terug te eis die eerste keer wat jy ´n deposito maak.


50% tot R5000

Koepon kode: SPRINGBOK50
(jy kan hierdie Koepon Kode twee keer gebruik)

Gebruik die Koepon kode “SPRINGBOK50” – Geniet ´n reusagtige R10000 ekstra kontant met hierdie 50% deposito bonus aanbod. Gebruik hierdie kode met jou tweede en derde deposito’s.



Hoe om jou bonus te kry:

Gaan na die kassier bladsy se “Gebruik Koepon” afdeling, tik die koepon kode in en geniet jou ekstra kontant! 

Springbok Bepalings en Voorwaardes geld.

Speel nou

Eksklusiewe Bonus - 300% op enige deposito

300% tot R600

Koepon kode: SPRINGBOK300

Gebruik die Koepon kode “SPRINGBOK300” – 300% tot R600
(maksimum deposito van R200) *Gee ´n R200 deposito en speel met R800 (R600 bonus, plus jou oorspronklike deposito).

Hoe om jou bonus te kry:
Gaan na die kassier bladsy se “Gebruik Koepon” afdeling, tik die koepon kode SPRINGBOK300 in en geniet jou ekstra kontant! Springbok Bepalings en Voorwaardes geld. 

Speel nou

25% KONTANT TERUG

Geniet ons 25% kontant terug promosie (10 keer deurspeel, geen maksimum uitbetaling)

Dis hoe dit werk:
Jy kan 25% kontant terug eis deur middel van ons kliënt ondersteuningspan op elke deposito wat jy maak SONDER om ´n deposito bonus te gebruik.

Reëls:

  • Jou balans moet tussen 0 en R50 wees om kontant terug te eis.
  • Die maksimum kontant-terug bedrag is R3000 (dit beteken ´n totale deposito bedrag van R12000).
  • Hierdie kontant-terug aanbod kan nie met ander deposito bonus aanbiedinge of ander bonus aanbiedinge gekombineer word nie (byvoorbeeld: jy kan nie ´n deposito bonus gebruik en hierdie kontant-terug bonus ook eis nie).
  • Die kontant-terug aanbod is 10x deurspeel op Slotmasjiene, Keno, Bongo en Krapkaarte. Die deurspeel vereisde op ander speletjies kan verskil.

Jy hoef nie jou kontant-terug bonus te eis ná elke deposito wat jy maak nie… jy kan ook jou kontant ná verskeie deposito’s terug eis.

Springbok Bepalings en Voowaardes geld.

 

100% Gelukkige 7 Bonus

Moenie rondhang nie – jy moet vining wees vir jou 100% bonus tot R777, aangesien daar net ´n beperkte hoeveelheid van hierdie spesiale Springbok aanbod is elke maand! Dis eerste kom, eerste kry – so maak seker dat jy een van net 77 spelers is wat hierdie 100% bonus kan kry! Kry jou Koepon Kode in jou e-pos en in die casino boodskapsentrum op die 7de van elke maand!

 

Komplimentêre Punte

Komplimentêre Punte is ´n maklike manier vir jou om gratis geld te verdien! Jy sal outomaties ingeskryf word wanneer jy registreer by Springbok Casino.

Vir elke weddenskap wat jy plaas, word jou Komplimentêre Punte meer.

Jy kan jou Komplimentêre Punte losmaak en verruil in die Kassier afdeling onder ‘Verruil Punte’.

Vir elke R10 weddenskap wat jy plaas, verdien jy 1 Komplimentêre Punt, 100 Punte = R1.

Jy kan jou punte losmaak en verruil vir kontant krediet deur middel van die Kassier net wanneer jy wil! (minimum hoeveelheid om te verruil = 100 Komplimentêre Punte)

Speel nou

Slotmasjien Toernamente

Springbok Casino bied verskeie daaglikse slotmasjien toernamente aan.
Teken in by ons casino vir meer inligting…

Speel nou