Select Language:

25% KONTANT TERUG

Geniet ons 25% kontant terug promosie (10 keer deurspeel, geen maksimum uitbetaling)

Dis hoe dit werk:
Jy kan 25% kontant terug eis deur middel van ons kliënt ondersteuningspan op elke deposito wat jy maak SONDER om ´n deposito bonus te gebruik.

Reëls:

  • Jou balans moet tussen 0 en R50 wees om kontant terug te eis.
  • Die maksimum kontant-terug bedrag is R3000 (dit beteken ´n totale deposito bedrag van R12000).
  • Hierdie kontant-terug aanbod kan nie met ander deposito bonus aanbiedinge of ander bonus aanbiedinge gekombineer word nie (byvoorbeeld: jy kan nie ´n deposito bonus gebruik en hierdie kontant-terug bonus ook eis nie).
  • Die kontant-terug aanbod is 10x deurspeel op Slotmasjiene, Keno, Bongo en Krapkaarte. Die deurspeel vereisde op ander speletjies kan verskil.

Jy hoef nie jou kontant-terug bonus te eis ná elke deposito wat jy maak nie… jy kan ook jou kontant ná verskeie deposito’s terug eis.

Springbok Bepalings en Voowaardes geld.