Select Language:

Komplimentêre Punte

Komplimentêre Punte is ´n maklike manier vir jou om gratis geld te verdien! Jy sal outomaties ingeskryf word wanneer jy registreer by Springbok Casino.

Vir elke weddenskap wat jy plaas, word jou Komplimentêre Punte meer.

Jy kan jou Komplimentêre Punte losmaak en verruil in die Kassier afdeling onder ‘Verruil Punte’.

Vir elke R10 weddenskap wat jy plaas, verdien jy 1 Komplimentêre Punt, 100 Punte = R1.

Jy kan jou punte losmaak en verruil vir kontant krediet deur middel van die Kassier net wanneer jy wil! (minimum hoeveelheid om te verruil = 100 Komplimentêre Punte)

Speel nou